Updated Aug 22, 2023 ยท v0.8
Jy jou mos van Horries ne?
Die party game gewaarborg om jou #Horries te gee. Die spel is eenvoudig - kies 'n kaart en ontdek jou lot. Die speler aan tafel wie volgende verjaar kry die eerste speelbeurt. Van daar af kry elke speler - in 'n kloksgewyse rigting - kans om 'n kaartjie op die skerm te kies.
3 years on Google Play
This app isn't currently appearing in any tracked top charts.