RSG - App

RSG - App

SABC SOC LTD

Available on Google Play
10,000+ installsFreeEntertainment

Updated Jul 17, 2026 Β· v1.0.22

CompareView on Google Play β†—
Screenshot 1
Screenshot 2
Screenshot 3
Screenshot 4
Screenshot 5
Screenshot 6
Screenshot 7
Screenshot 8
Screenshot 9
Screenshot 10
Screenshot 11
Screenshot 12
Screenshot 13
Screenshot 14
Screenshot 15

jou betroubare radiostasie wat al vir dekades 'n integrale deel van Afrikaanse

Ons is trots daarop om 'n diverse luisterervaring te bied wat insiggewend, vermaaklik en altyd relevant is vir ons breΓ« gehoor. RSG is meer as net 'n radiostasie – ons is 'n platform vir gesprekke, stories en musiek wat die hart van Afrikaanssprekendes raak. Ons daaglikse uitsendings is sorgvuldig saamgestel om aan die behoeftes en belangstellings van ons luisteraars te voldoen, of jy nou op soek is na die jongste nuus, indringende onderhoude, of bloot lekker musiek om jou dag op te kikker. Ons digitale platforms is 'n uitbreiding van RSG as handelsmerk, en bied aan ons gehoor nog luister- en kykvermaak. Wat maak RSG uniek? Ons programskedule is propvol uiteenlopende aanbiedinge. Van ons gewilde ontbytprogram, wat jou dag met 'n glimlag en die nuutste inligting begin, tot ons diepgaande programme oor aktuele sake wat lig werp op belangrike kwessies, streef ons daarna om jou ingelig en betrokke te hou. Ons geselsprogramme bied 'n forum vir meningsvorming en debat, terwyl ons kultuur- en kunsprogramme die rykdom van Afrikaanse talent vier. Betrokkenheid by ons gemeenskap RSG is diep gewortel in die gemeenskappe wat ons dien. Ons is daartoe verbind om relevante inligting te verskaf, bewustheid te skep oor belangrike sake, en 'n stem te gee aan diegene wat dikwels onaangehoor bly. Deur ons interaktiewe platforms moedig ons luisteraars aan om deel te neem aan gesprekke, hul opinies te deel en deel te wees van die RSG-familie. RSG is ook betrokke by verskeie welwillendheidsorganisasies, en is trots om deel te vorm van oplossings in gemeenskappe. Of jy nou in die stad of op die platteland is, by die huis of op pad, RSG is altyd binne bereik. Skakel in op RSG – jou klanktuise in Afrikaans, waar inligting en vermaak hand-aan-hand gaan.

Released
March 17, 2026

0 years on Google Play

Version
1.0.22
Updated
Jul 17, 2026
Content Rating
Everyone
Installs
10,000+
Developer
SABC SOC LTD
Website
https://www.rsg.co.za/rsg-fm/
Email
cmsadmin@sabc.co.za
In-app purchases
No

This app isn't currently appearing in any tracked top charts.

Rating breakdown

5β˜…
0
4β˜…
0
3β˜…
0
2β˜…
0
1β˜…
0